Thursday 23 February 2012

Gelukwense

Dit is vandag Nico se verjaarsdag. Baie geluk, Nico. Mag die toekoms besaai wees met rose. Wanneer kom jy weer kuier. Ons verlang. Geniet die dag terdeë.
Veels geluk, liewe André omdat jy verjaar. Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar.



Baie geluk met jou verjaarsdag, Simoné Landman. Mag die jaar wat voorlê net die mooiste inhou. Geniet elke oomblik van die dag.
Nico en Poppie vier vandag hul huweliksherdenking. Baie geluk, Julle. 'n Baie mooi jaar word julle toegewens. Mag die toekoms besaai wees met al die mooi in die lewe. Hoop julle geniet die dag baie.

No comments: