Sunday 26 September 2010

Chrispin verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag, Chrispin.
Ons glo dat liewe Jesus jou nog baie lank gaan spaar.
Hoop jy gaan jou daggie baie geniet.
Ek glo Pa en Ma gaan jou lekker bederf.
Ek het gaan soek na 'n foto van jou,
maar al die foto's wat ek het is jy nog klein.
Julle moet vir ons bietjie foto's stuur.


Lief vir julle baie en mis julle.


1 comment:

Sandmensie said...

Ag baie baie dankie julle! Sal bietjie fotos stuur!!