Tuesday 7 September 2010

Annika is 5

Veels geluk liewe Annika, omdat jy verjaar. Mag die Here jou seën en nog baie jare spaar. Baie geluk, Ounooi. Hoop jy het jou eerste GROOTSKOOL dag baie geniet. Sien jou vanaand, dan kan jy ons alles vertel. Ons is baie lief vir jou.

1 comment:

Sandmensie said...

Annika Baie Baie Geluk met jou VYFDE verjaarsdag!!! Sjoe julle word so gou groot! Mag Liewe Jesus jou nog baie baie jare spaar en baie baie seën!!!Oom Greg,Tannie Vicky,Celandre Celine en Crispin....