Saturday 8 August 2009

Kalfies

So klink dit as ons in die oggend by die kalfhokke aankom. Almal huil en wil melk hê.

3 comments:

Sandmensie said...

Hi Sebil!
Wat is op jou ore? Is dit om die kalfies se gehuilery nie te hoor nie?

mensesondergrense said...

Hi Vicky,

Soos julle weet is dit maar koud hier by ons. Die goed op my ore is om my ore lekker warm te hou. Dit werk nogals baie lekker.

mensesondergrense said...

O, ja hoe het jy geweet dit is ekke?

Liefde Sibs