Friday 17 July 2009

Nog 'n paar video clips

Ek en Johan het Donderdag gou die Palmkernel trailers na die versies toe gevat. Hulle kry een paddock vir 3 dae met die Palmkernel.





1 comment:

Sandmensie said...

Njam, njam hulle eet te lekker!!