Tuesday 3 March 2009

Verjaarsdag en huweliksherdenking

Baie geluk met die herdenking van jou geboortedag vandag, Una. 'n Baie mooi jaar word jou toegewens, vol liefde, geluk en voorspoed. Geniet die dag.





George en Annatjie Verster vier vandag hul huweliksherdenking. Baie geluk, Julle. 'n Baie mooi lewenspad word julle toegewens. Mag julle nog lank vir mekaar en jul familie gespaar bly. Geniet 'n baie spesiale dag.

No comments: