Sunday 1 March 2009

Verjaarsdae

Vandag is dit Nicolene Delport se verjaarsdag. Baie geluk, Nicolene. Mag die jaar vol vreugde, voorspoed en geluk wees. Geniet die dag.



Anne-Marie Retief verjaar ook vandag. Baie geluk, Anne-Marie. 'n Baie mooi jaar word jou toegewens. Geniet die dag.

No comments: