Sunday 22 March 2009

Kinloch

Hier is so paar fotos van Lake Taupo, van Kinloch se kant geneem.
Kinloch is so 20 minute noordwes van Taupo af en daar het ook nou 'n 'Jack Nicklaus signature' golfbaan geopen.







1 comment:

SA Expats said...

Ek was by lake Taupo so 4 jaar terug. Dit is baie mooi. Ons was daar egter in die winter en dit was vrek koud. :)