Monday 2 March 2009

Nog verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaarsdag, Fransisca. Dit is lekker om weer terug te wees in die Gauteng. Mag dit vir jou 'n baie mooi jaar, vol vreugde, voorspoed en geluk wees. Hoop julle gaan baie gelukkig wees in die Gauteng. Geniet die dag.



Gerda herdenk ook vandag haar geboortedag. Baie geluk, Gerda. Mag dit 'n baie mooi jaar wees. Strome vol seën, geluk en voorspoed word jou toegewens. Geniet 'n baie spesiale dag.


No comments: