Tuesday 12 June 2007

Ons hou verjaarsdag

Ons het Hekkie en Johan se verjaarsdae oor die naweek gevier. Johan het Sondag verjaar en Hekkie Maandag. Baie geluk julle, mag julle nog lank vir ons gespaar wees.

4 comments:

Sandmense said...

Baie baie geluk julle twee manne!!! dit lyk of julle omtrent lekker verjaar het! mmmmm al daardie lekker kos!!!
ons gesels nou net oor Joannè wat al so groot is, dis ongelooflik hoe gou die kiddies groei! ons is besig met pakkery vir Disney en ons kan nou al rêrig nie meer wag nie!
julle lyk so of julle koud kry daar ver innie wêreld! ons sweet weer uit die kant! het so gehoop met die sikloon net hier anderkant in Oman dat ons bietjie reen gaan kry...maar niks!
julle moet mooi bly hoor! ai julle is die gelukkigste familie om alles so saam te kan deel!!! Koester julle spesiale oomblikke saam!
lief julle!!!
Greg, Vicky, Celandre,Celine en Crispin ******

Anonymous said...

Baie geluk julle manne uit 'n koue Carletonville. Lekker speel met daardie lewendige geskenkies van julle.

Groete

Frans, Elsa, Wimpie en Yolandé

Anonymous said...

Baie Geluk Johan en Hekkie, dit lyk of julle darm nog kan party!!!
Groete
Hannes Petrus en Carin

Anonymous said...

Baie geluk Johan & Hekkie - nog baie vreugdevolle jare vir julle.

Ons gaan die week TO Strand toe in Natal, kan nie wag - hoop net dit is warmer as hier by ons.
Lekker bly.

Jesus-Liefde
Marinda