Tuesday 26 June 2007

'n Koue wintersoggend

Dit was vanoggend een van die koudste winters oggende nog dié winter. Die termometer het op -3 grade 8 uur vanoggend gestaan. Johan en Sebil se kar se slot wou nie oop sluit nie, was vas gevries. Dit was lekker koud en spierwit.








1 comment:

Sandra said...

Dit lyk baie lekker koud. Met koue kan mens ten minste in bed bly met komberse lekker styf toegetrek - hier laat die hitte ons rondhardloop soos 'n kat op 'n sinkplaat.