Thursday 23 August 2012

'n Paar verjaarsdae

Baie geluk Annemarie Toerien wat op 21 Augustis verjaar het.  'n Baie mooi nuwe lewensjaar word jou toegewens.

Op hierdie dag het Annemarie en Johan ook hul huweliksherdenking gevier.  Baie geluk, Julle. Mag die toekoms besaai wees met rose.

Dit was ook Corné en Marietjie Nel se huweliksherdenking.  Ook vir julle word net die beste toegewens.

Doreen van der Merwe en Anieke Nel het op 22 Augustus verjaar.  Baie geluk.  Vir julle wens ons ook net die mooiste toe.

No comments: