Monday 13 August 2012

Ander verjaarsdagwense

Paul Smith het op 9 Augustus verjaar.  Baie geluk, Paul.  Hoop dat jy 'n baie lekker dag geniet het.

Megan Hayward het 4 jaar oud geword op 6 Augustus.  Baie geluk, Ounooi.  Hoop al jou kinderdrome word waar.

Annerie Agenbacht was 9 op 12 Augustus.  Ook vir jou wens ons alles wat mooi is toe vir die nuwe lewensjaar.

No comments: