Sunday 10 July 2011

Verjaarsdae

Baie geluk met jou verjaassdag Suné. Ons vertrou dat die jaar vol vreugde vir jou sal wees. Hoop jy gaan die dag baie geniet.







Baie geluk met jou verjaarsdag Pieter. Hoop jy gaan 'n lekker daggie hê. Glo Pappa en Mamma gaan jou lekker bederf.


No comments: