Wednesday 20 July 2011

Gelukwensing

Baie geluk met tannie Poppie se verjaarsdag. Ons glo dat dit 'n wonderlike jaar vir tannie gaan wees. Hoop tannie geniet die daggie baie.







Baie geluk met jou "sweet 16" Jolandie. Glo dat die jaar vol vreugde vir jou sal wees. Jy moet jou daggie baie geniet.



No comments: