Wednesday 3 June 2009

Ons huisie

Dit gaan so rof hier, vandag is die eerste dag wat ek 'n kansie het om gou 'n paar foto's op die blog te sit. Ons bly baie lekker in ons nuwe huis. Hier is 'n paar foto's om vir julle te wys hoe dit lyk.

Hier is ons slaapkamer.


Hier is die kombuis en eetkamer voor en daar agter is die sitkamer.


Die kantoor.

Die tweede badkamer.


Ons het weer 'n kagel in die huis.


1 comment:

Sandmensie said...

mmmmmm kan nie wag om voor daardie kaggel te kom kuier nie!!!
Lief julle!!