Wednesday 10 June 2009

Johan verjaar

Baie geluk met jou verjaarsdag my skat. Ek glo en vertrou dat daar nog baie jare vir jou sal wees. Hoop jy gaan jou dag baie geniet. Ons is baie lief vir jou.



Hoop jy het jou dag saam met Pa geniet, Johan. Ek glo dat jy jou verjaarsdag baie geniet het. Lief vir jou.

1 comment:

Sandmensie said...

Baie geluk met jou verjaardag Johan. Mag jy sommer 'n baie lekker dag hê. Mag al jou wense waar word.

Groete. :)