Monday 15 August 2011

Sneeu !!!!

Hello almal, ek het die blog so bietjie op datum gebring. Jammer oor al die verjaarsdae wat nou eers op is, ons het glad nie van julle vergeet nie. Ons is net bietjie bersig op die oomlik.




Soos julle almal weet is dit nou weer kalf seisoen hier by ons, so dan is ons hard besig. Toe ons vanoggend uit gegaan het om die kalfies te gaan melk gee, was dit lekker koud. Ons het by die shed gekom en begin werk, toe ons weer sien toe begin dit sowaar te sneeu.


Hier is so paar foto's van die sneeu.






No comments: