Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Sunday, 4 May 2008
Yolandi
Ons was vandag weer uit plaas toe. Dit gaan elke dag beter met Yolandi. Sy bly al langer periodes op en sê ook dat sy beter voel.
No comments:
Post a Comment