Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Sunday, 11 May 2008
Kuier vir Moedersdag
Daleen het ons almal genooi om vir moedersdag daar by hulle te kom eet. Ons het baie lekker gekuier.
Ma Annatjie
Ruben en Daleen
Joanne en Yolandi
Soos julle kan sien het die kleingoed baie lekker buite gespeel.
No comments:
Post a Comment