Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Wednesday, 7 May 2008
Pannekoek bak
Odélia het Sondag by my en Johan gekuier. Dit het die hele dag gereën. Ons het toe besluit om die aand Pannekoek gebak.
Hier is Johan, Tinky en Diela
Hier is ek en Diela, sy het die suiker op die Pannekoek gegooi.
No comments:
Post a Comment