Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Friday, 2 May 2008
Verjaarsdae
Hi, Dillie. Baie geluk met jou verjaarsdag. Ek hoop jy word lekker bederf. Mag al jou kinderdrome waar word. Geniet elke oomblik van die dag.
No comments:
Post a Comment