Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Friday, 21 December 2012
Verjaarsdae
Baie geluk, Marinda en Isabel met jul verjaarsdae. Mag die toekoms vir julle alles wat mooi is inhou.
No comments:
Post a Comment