Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Tuesday, 18 December 2012
Marotiri skool se prysuitdeling
Maandag, 17 Desember, was die meisiekinders se prysuitdeling.
Elkeen het 'n sertifikaat gekry. Daar is 5 sertifikate uit elke klas oorhandig.
Odélia
Annika
Joanné
Baie geluk, julle groot meisiekinders. Ons is trots op julle.
No comments:
Post a Comment