Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Saturday, 15 December 2012
Effluent pond
Ek vat julle so bietjie terug op die pad en wys hoe die effluent pond geseël is.
Eers is daar 'n laag wit plastiek gelê. Daarna is die swart plastiek bo-oor gesit en toe aanmekaar gelas.
No comments:
Post a Comment