Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Friday, 7 December 2012
3 Foto's
Oupa op sy motorfiets
Chanel en Oupa in haar groot swembad
En Ruben op die sandhoop. Nou die dag toe Johan dalk shed site toe sou gaan, het hy vinnig al sy diggers, skrapers en goed bymekaar gemaak om in die sand te gaan speel.
No comments:
Post a Comment