My sus, Evette verjaar vandag. Baie geluk, Evette. Mag die jaar wat voorlê vir jou alles wat mooi is inhou. En mag dit die jaar wees wanneer jy vir ons gaan kom kuier. Baie dankie vir alles wat jy vir ons doen en beteken. Ons waardeer dit baie. Geniet die dag en ek hoop die kinders en Jan bederf jou baie. Lief jou.
Nas en Amanda vier vandag hul huweliksherdenking. Baie geluk, Julle. 'n Toekoms besaai met rose sonder dorings word julle toegewens. Geniet die dag en bederf mekaar sommer baie.
No comments:
Post a Comment