Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Thursday, 6 December 2012
Mt Titiraupenga
Hierdie foto is van Arataki plaas afgeneem. Die berg word Titiraupenga genoem of sommer in kort "Die Tit". Maklik om te sien waar hy sy naam vandaan kry.
Dit is 'n landmerk, net soos mt. Ruapehu en Taranaki. Jy kan hulle sommer baie ver sien.
No comments:
Post a Comment