Tuesday, 10 February 2009

Pienk voetjies


Katelyn Jansen is Sondag oggend 00:21 gebore.


Daar was komplikasies, maar gelukkig is alles nou weer amper reg. Ursula is nog in ICU vir opserwasie. As alles goed gaan behoort sy môre aand na die kraam afdeling toe te gaan. Katelyn het 2.93 kg geweeg met geboorte en was 51cm lank.



Ursula, my liewe vriendin, ons bid jou 'n spoedige herstel toe. Jy gaan 'n fantastiese mamma wees.

Mag Katelyn vir jou, Gerhard en die res van die familie net vreugde bring. Baie baie geluk!

No comments: