Hier is so paar fotos van ons besoek aan Auckland dieretuin vroeg in Januarie saam met Danie, Leanne, Chante en Joshua





Hekkie en Ruben by oom Olifant

Die ander du Plessis gesin
Danie, Leanne, Chante en Joshua

Ek weet nie waarna dié 3 gekyk het nie, defnitief nie die kamera nie.

Chante en Ruben besig om te klim en klouter
En Ruben wou graag van sy mamma ook 'n foto neem
No comments:
Post a Comment