Daleen en Ruben het Saterdag aand hier by my en Johan kom kuier. Dit was so lekker. Ons het dit baie geniet. Ons het so vir Ruben gelag, hy vas op sy stukke gewees.
Hy en Tinky het ook lekker gespeel.
Hier is Ruben hard besig om te konsentreer op die "bootie" aan te trek.
Wag ek gaan vir Mamma vra om te help.
Toe dit badtyd is het Ruben besluit dat "Sussie" (dit is nou sy baba se naam) saam met hom moet bad.
No comments:
Post a Comment