Sunday, 1 February 2009

Bridal Veil Falls

Die waterval is naby die dorp Te Mata in die Waikato distrik aan die weskus van New Zealand. Dit is so 10 min se loop deur 'n baie mooi reserve en dan kry jy die waterval. Die waterval is 55m hoog. Ons was oppad na die weskus dorp Raglan (het van dit by Japie gehoor nadat hulle daar was) toe ons by die waterval uitkom.

No comments: