Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Wednesday, 3 December 2008
South Waikato News
Kyk nou net wie is in die South Waikato News koerant.... Dit is Odelia. Sy is aan die regter kant van die foto. Hierdie was met die Christmas Parade van Mangakino geneem wat Saterdag was.
No comments:
Post a Comment