Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Thursday, 4 December 2008
Braam en Rochelle se 15de
Dit is vandag Braam en Rochelle Nel se 15de huweliksherdenking. Baie geluk. Mag julle huwelikspad vorentoe met rose en strome vol seën besaai wees. Ek glo dat dit 'n baie spesiale dag vandag sal wees.
No comments:
Post a Comment