Saturday, 13 December 2008

Oupa Danie en Ouma Miemie se Huweliksherdenking

'n Baie spesiale gelukwensing vir julle met julle huweliksherdenking.
Mag pa en ma mekaar lekker bederf vandag en mag daar vir julle nog baie gelukkige jare saam wees.


No comments: