Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Thursday, 18 December 2008
Ruben in die "swem"bad
Ons het eers gebad en toe .......
is ons in 'n "swembad" met brille en al
Ouma het die brilletjie vir hom gekry, om te gebruik as hulle gaan swem, en nou oefen hy sy swem in die bad.
No comments:
Post a Comment