Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Wednesday, 3 December 2008
Huweliksherdenking
Christo en Anneline Geldenhuys vier vandag hulle 3de huweliksherdenking. Baie geluk, julle twee. Ons hoop dat daar nog vele gaan wees. Geniet die dag.
No comments:
Post a Comment