Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Sunday, 9 December 2007
As Klaas Vakie kom...
Nou die aand was Joanné tot wie weet watter tyd wakker. Wou niks weet van slaap nie. Tot Klaas Vakie se sand was nie swaar genoeg om die twee ogies toe te gooi nie, kyk net!
No comments:
Post a Comment