Ons het in die week bietjie by Tannie Evette by Buffelspoort gaan kuier.
Ruben het ons almal vroeg die oggend wakker gehad en ons het toe die lekker warm water swembad gaan geniet.
Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
No comments:
Post a Comment