Ons het verlede week 'n dag by die Valley of the Waves spandeer.
Ruben en Ouma Annatjie het vir 'n rukkie eers bietjie in die sand gespeel, voor sy bietjie gaan masjiene speel het en Ruben water toe is.
Hier kom Oupa Pieter en Ruben uit die water, hy het ons weer lekker besig gehad en het die klein golfies baie geniet.
No comments:
Post a Comment