Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Thursday, 6 December 2007
Scrapbooking
Ek en my skoonma het Donderdag - oggend bietjie met die scrapbooking begin. Soos julle almal kan sien is ons baie besig. Dit is baie lekker om net bietjie te ontspan.
No comments:
Post a Comment