Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Sunday, 4 November 2012
Iets interessants.
Terwyl hulle besig was met die voorbereiding van die shed se vloer, het hulle op hierdie uitgebrande boomstomp afgekom. Dit moes met een van die vulkaniese uitbarstings hier beland het. Verder is dit toegegooi onder grond en as en nou oopgegrou.
No comments:
Post a Comment