Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Saturday, 10 November 2012
Die shed
Die volgende foto's wys die vordering van die shed. Fondasies vir die gebou word ook al uitgesit.
Net agter die houtboks voor is 'n houtpaaltjie - dit gaan die middel van die aankeer krale wees.
No comments:
Post a Comment