Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Monday, 12 November 2012
Daleen hardloop 7KM
Saterdag 10 November, het Daleen 7km fun run op die Waikato River Trail gaan hardloop.
Sy lyk nog goed na 7km.
Francis Osborne, Ruben se maatjie se mamma en Carlien, CJ en Carlo se mamma, was betrokke by die uitdeel van vrugte en water.
No comments:
Post a Comment