Johan en Sebil het vandag opgery Auckland toe om bietjie te kuier by Starship hospitaal waar Odélia tans is. Dit is die kinderhospitaal van NZ.Hulle het my ipod se tou saamgebring, so ons kan uiteindelik vir julle bietjie fotos van Odélia wys. Hier is Annika by Odélia nadat sy van die teater af gekom het.








Die uitsig van haar kamer se balkon op Auckland se Sky Tower.


Baie dankie aan almal wat aan ons dink, wat daagliks boodskappe stuur en vir al die gebede.
Julle weet nie wat dit vir ins beteken nie.
Liefde,
Japie en Yolandi
No comments:
Post a Comment