Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Saturday, 1 January 2011
Ou Jaars Braai
Hier is Buzz en die drie girls.
Chanel het lekker by Oupa gesit en eet.
Japie het vir ons die dartbord reggekry.
Kyk net hoe oulik lyk ons.
Al die kiddies
Kuier lekker
Dankie Sebil. Jy is ook die enigste wat deesdae iets opsit.
No comments:
Post a Comment