Sunday, 9 January 2011

Diela

Vandag se nuus van Diela.
Vanoggend het die dokter gesê dat sy baie tevrede is met haar. Sy het ook 'n baie goeie nagrus gehad en net vanoggend om en by 5.30 gekla oor pyn. Nadat sy pamol gekry het, het sy weer aan die slaap geraak tot 8.30 toe.
Ons gaan vanaand kuier na kerk en sal dan weer berig as daar enige veranderings is.

No comments: