Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Wednesday, 15 October 2008
Kaalbas met my sussie se tekkies!
Joanné het gisteraand toe ek hulle in die bad wou sit, eers met haar sussie se tekkies wou speel. Sy was so snaaks. Sommer verkeerde skoen aan verkeerde voet.
No comments:
Post a Comment