Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Saturday, 4 October 2008
33 Jaar Getroud
Baie geluk met pa Burt en ma Carlien se 33ste huweliksherdenking. Ons bid julle voorspoed en geluk toe. Mag die jaar vir julle geseën wees. Hoop julle geniet die dag.
No comments:
Post a Comment