Welkom by ons blog. As julle op die wêreldkaart kyk, kan julle maklik die land mis kyk, want ons is hier tussen niks en nêrens omring deur water. Hoop dat julle d.m.v die blog meer oor Nieu Seeland sal leer. Mag die goggatjie julle byt om te kom kuier. Geniet dit en julle kan ook vir ons kommentaar lewer.
Thursday, 15 May 2008
Tinky
Tuesday, 13 May 2008
Huis op die plaas
Alles is in die sitkamergedeelte gepak, sodat hulle die garages kan verf.
Die kombuis uit 'n ander hoek gesien. Die meeste van die kaste is al daar en vasgesit waar hulle moet kom.
Die badkamer. Hier is die stort darem al ingesit. Ja, en Annika is nogsteeds bekommerd, want die bad is nog vuil. Waar sal hulle dan nou bad???
Wel, ons wag nou in spanning. Ek moet begin pak, maar kom ook nie sover nie. Het darem al die somersklere gepak en so twee of drie bokse. Ek moet uitsorteer. Dit wat ek nie die afgelope twee jaar gebruik het nie, sal ek nie sommer in die jare vorentoe gebruik nie. Miskien is die idee van 'n garageverkoping nie 'n slegte idee nie.
Miswolk
Verjaarsdag wense
Sunday, 11 May 2008
Ons moeders
Kuier vir Moedersdag
Gelukkige Moedersdag!

.jpg)